Gaan na inhoud

opname

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  opname     opnames  
Leenvertaling van Duits Aufnahme, bekend sedert 1828. [1]
op•na•me
  1. die aksie om klank of beelde op te neem of die resultaat daarvan
  2. die aksie om iemand in 'n hospitaal of tronk op te neem
  3. die proses om iemand in 'n groep te aanvaar
  4. (biologie) die proses van 'n stof in die liggaam op te neem
  1. Ons het meer opnames van Afrikaanse woorde nodig
  2. Sy opname in die hospitaal was nie nodig nie.
  3. Hulle opname in die gemeenskap het baie vinnig verloop
  4. Vir die beste opname van kalsium moet jy 'n aanvulling kies wat met vitamien D verryk is.

    Sinonieme

  1. film, fliek

    Vertalings

  Vertalings:   1.
Engels: recording(en)
Nederlands: opname(nl)
  Vertalings:   2.
Engels: hospitalization(en), registration(en)
Nederlands: opname(nl)
  Vertalings:   3.
Engels: acceptance(en)
Nederlands: opname(nl)
  Vertalings:   4.
Engels: uptake(en), absorption(en)
Nederlands: opname(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord opname v/m opnames, opnamen
Opname [1,2,3,4]


Nie-emfaties
Enkelvoud Meervoud
  opname   {{{2}}}
  1. Opname [1] die aksie om klank of beelde op te neem of die resultaat daarvan [2]
  2. Opname [2] die aksie om iemand in 'n hospitaal op te neem.[2]