Gaan na inhoud

hek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Hek.
Enkelvoud Meervoud
  hek     hekke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hekkie     hekkies  
Beweegbare konstruksie wat as afsluiting van 'n deurgang dien.
Die breedte van 'n voorwerp is 'n belangrike maat om te bepaal of die voorwerp binne iets anders sal inpas, bv. 'n kar in 'n motorhuis, of 'n vragmotor deur 'n hek.
hekkie

    Vertalings

  Vertalings:    hek
Engels: gate(en), stile(en), turnpike(en)
Nederlands: hek(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord hek o hekken 
Verkleinwoord hekje hekjes
Hulp:IPA: [ɦɛk]
   
(lêer)
  1. Omheining
  2. Hek; beweegbare deurgang van 1)
  3. (skeepvaart) Hoë agterstewe wat ou skepe gehad het
  4. Rooster van houtlatte wat 'n deel van 'n windmeul se blaaie is