Jim McMullan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jim McMullan | |
Geboortenaam | James P. McMullan |
---|---|
Geboorte | 13 Oktober 1936 |
Sterfte | 31 Mei 2019 (op 82) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jim McMullan (13 Oktober 1936 – 31 Mei 2019) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Assassination (1987), Batman & Robin (1997), en Austin Powers: International Man of Mystery (1997), en in die televisiereeks The Time Tunnel (1966).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1963: The Raiders
- 1971: The Windsplitter
- 1973: Extreme Close-Up
- 1987: Assassination
- 1987: Life Flight: The Movie
- 1997: Batman & Robin
- 1997: Austin Powers: International Man of Mystery
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1962: Wide Country
- 1966: The Time Tunnel
- 1974: Chopper One
- 1976: Most Wanted
- 1980: Beyond Westworld
- 1982: A New Day in Eden
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: The Desperate Mission
- 1975: Stowaway to the Moon
- 1979: She's Dressed to Kill