Alice Patten
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alice Patten | |
Geboorte | 28 Augustus 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alice Patten (gebore 28 Augustus 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rang De Basanti (2006) en in die televisiereekse Merlin (2008) en Six Wives with Lucy Worsley (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Rang De Basanti
- The Dry Cleaner
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Merlin
- 2016: Six Wives with Lucy Worsley