Sandra Nelson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sandra Nelson | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | Maya, Sebastian |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sandra Nelson (gebore 29 Desember 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Life as a House (2001), Enough (2002), en The Wolf of Wall Street (2013), en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine (1993).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Maternal Instincts
- 1996: Trust in Me
- 1999: The Dance
- 2001: Life as a House
- 2002: Enough
- 2013: The Wolf of Wall Street
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1991: Scene of the Crime
- 1993: Star Trek: Deep Space Nine
- 1993: Cobra