Fanny Leander Bornedal
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Fanny Leander Bornedal | |
Geboorte | 24 Julie 2000 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Fanny Leander Bornedal (gebore 24 Julie 2000) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Journal 64 (2018) en in die televisiereeks Bron/Broen (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: Journal 64
- 2018: That Time of Year
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Bron/Broen
- 2016: The Other World
- 2020: Centrum