Gaan na inhoud

Distrikte van Mosambiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Mosambiek is onderverdeel in tien provinsies en een stad. Hierdie provinsies is op hulle beurt verder verdeel in 128 distrikte.

Maputo

Die stad Maputo bestaan uit sewe administratiewe distrikte:

  • KaMpfumo
  • Nlhamankulu
  • KaMaxaquene
  • KaMavota
  • KaMubukwana
  • KaTembe
  • KaNyaka


Per provinsie











Sien ook